Tuis

Welkom by die Argief se webblad. Die blad is in Desember 2011 begin. Ons is dus steeds besig om dit uit te bou en verwelkom dus kommentaar en/of voorstelle.

Die argiefgebou is geleë in die pragtige Stellenbosch. Die Argief behoort aan die Sinode van Wes- en Suid-Kaapland, maar lewer ook ’n argiefdiens aan verskeie sinodes en instansies. Die inligting op die webblad is, tensy anders gemeld, beskikbaar om enige kerkkantoor, lidmaat of navorser tot diens te wees.

English

To view services, databases and official documents in English, click on the upper right-hand English button.