Kerkkantore

INDEKS

Inligtingswette
Bewaring en vernietiging van Argivalia
Inventarisse ontvang van Gemeentes
Huweliksregisters
Huweliksbevestigers
Handleiding vir kerkkantoorpersoneel
Riglyn vir skryf van ‘n Notule
Argief Reglemente
Formuliere en Belydenisskrifte
Vorms
A tot Z beleid vir Predikante

INLIGTINGSWETTE

POPIA: Wet 4 van 2013
PAIA: Wet 2 van 2000

BEWARING EN VERNIETIGING VAN ARGIVALIA

Dit is handig om kluise te organiseer aan die hand van die Inventarisvorm.
  • Sien inventarisvorm: Word of PDF
  • Gebruik daarna die “Vereiste tydperke vir die bewaring van rekords” (Sien PDF) om te bepaal watter dokumente hoe lank bewaar moet word.
  • Stuur nou aan die Argief ’n lys van die argivalia wat u na die Argief wil versend. Na goedkeuring deur die Argief en die Kerkraad gegee is, kan argivalia na die Argief versend word.
  • Stuur ook aan die Argief ’n lys van argivalia wat u wil vernietig. Nadat die Argief dit beoordeel het, word die lys aan die Kerkraad voorgelê vir goedkeuring en daarna word die Argief versoek om toestemming te verleen om die argivalia te vernietig. Stuur u versoek vir vernietiging, met ’n duidelike aanduiding van die kerkraadsbesluit en ook ’n kopie van die PIN van u SARS Tax Clearance Certificate na die Argief.

INVENTARISSE ONTVANG

Inventarisse ontvang van gemeentes

HUWELIKSREGISTERS

Predikante van die NG Kerk bevestig huwelike namens die Staat en staan in diens van die Departement van Binnelandse Sake vir hierdie taak. Tot en met Desember 1971 het predikante hulle huweliksregisters by die Kerkargief ingedien. Vanaf Januarie 1972 was huwelike nie meer ’n funksie van die Kerk nie. Predikante moet sedert 1972 hulle huweliksregisters by die Departement van Binnelandse Sake indien. Alhoewel predikante nog steeds huwelike kan bevestig, beskik die Kerkargief dus nie meer oor huweliksregisters van huwelike wat na 1972 bevestig is nie. Vir afskrifte vanuit hierdie huweliksregisters moet lidmate direk by die Departement van Binnelandse Sake navraag doen.

HUWELIKSBEVESTIGERS

Adresverandering van ‘n huweliksbevestiger Huweliksbevestigers, wie se adres verander, moet asseblief hulle sinodale kantoor laat weet sodat die sinodale kantoor die amptelike prosedure met die Departement van Binnelandse Sake kan afhandel: “It is required that the Department’s Head office be informed every time a Marriage Officer changes address and office of submission. Instruction to move the Marriage Officer’s file (which has the designation letter) has to come from us (Head Office).” Patience Sehodi, Marriages Section, Head Office, Department of Home Affairs.

Registrasie van huwelike.
Huweliksbevestigers word daaraan herinner dat ‘n huwelik binne ‘n week na die bevestiging van die huwelik by die Departement van Binnelandse Sake geregistreer moet word. Die Departement se kennisgewing kan hier afgelaai word. DHA 13/3/6/1

HANDLEIDING

Klik hier vir die handleiding vir kerkkantoorpersoneel soos opgestel deur ds JPL Mostert.

RIGLYN VIR SKRYF VAN ’N NOTULE

Algemene riglyn vir die opstel van ’n agenda en die skryf van ’n notule: PDF

ARGIEF REGLEMENTE

REGLEMENTE van die Argief. Riglyne om registers te voltooi.

FORMULIERE en BELYDENISSKRIFTE

FORMULIERE en BELYDENISSKRIFTE

VORMS

VORMS: Doopseels, attestate en vorms met betrekking tot huwelike
BIOGRAFIESE VORM vir voltooing deur diensleraars
BIOGRAFIESE VORM vir voltooing deur proponente
BIOGRAFIESE VORM vir voltooing deur predikante

A TOT Z BELEID VIR PREDIKANTE

BELEID: PDF
VORMS: PDF of DOCX