Sinodale webwerwe

INDEKS

Sinodale webwerwe
Ander Argiewe
Gemeentes met Webadresse
Kerklike Media

SINODALE WEBWERWE

Terug na Indeks

ANDER NG KERK ARGIEWE

Die argiefversamelings van die sinodes van KwaZulu-Natal, Namibië, die Oostelike Sinode en die Vrystaat word in hulle eie argiewe bewaar. Navrae met betrekking tot hulle versamelings word direk aan hulle gerig:

KwaZulu-Natal
Mev Hannelize van Wyk. Telefoon 033 345 2279. E-pos argief@ngkzn.org.za of Webblad.

Namibië
Ds Clem Marais. Telefoon (+264) 61 37 4350. E-pos ngknarchive.com of Webblad.

Oostelike Sinode
Mev Annelize Meyer. Telefoon 012 804 9543. E-pos argief@sinoos.co.za of Webblad.

Vrystaat
Mev Helena Smit. Telefoon 051 406 6701. E-pos argief@ngkvs.co.za of Webblad.

Terug na Indeks

ARGIEWE VAN ANDER AFRIKAANSE KERKE

Afrikaanse Protestantse Kerk
Ds Lee Greyling en Anine Smit. Telefoon 012 362 1390. E-pos argief@apk.co.za

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Mnr Nándor Sarkady. Telefoon 012 322 8885 x 204. E-pos argief@nhk.co.za

Christelike Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika
Ds Ralph du Toit. Telefoon 012 658 0525. E-pos archive@crcsa.co.za

Gereformeerde Kerk in SA
Mev Carmie Huisman. Telefoon 018 294 8952. E-pos 21149895@nwu.ac.za

Evangelies Gereformeerde Kerk in SA
Mev Mandie Prinsloo. Telefoon 012 811 0484. E-pos egkweekskool@gmail.com

Terug na Indeks

GEMEENTES

Klik hier vir lys van gemeentes met webtuistes.

Terug na Indeks

KERKLIKE MEDIA

Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel. Die Bybel kan ook in Afrikaans by die aanlyn-winkel gekoop word. Die aanlyn-winkel se skakel is: www.bibleshop.co.za

Bybel-Media
Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die volgende instansies wat deel is van Bybel-Media.

Kerkbode
Kerkbode stel ook die gedrukte uitgawes van Kerkbode in e-formaat beskikbaar. Dit is lekker om die groot prentjie van ’n wye nuusaanbod bladsy vir bladsy deur te snuffel. Kry die e-formaat Kerkbodes hier: Kerkbode in PDF

LIG
Naaswenner in CBSA-wedstryd vir Christelike tydskrifte.

CLF
CLF verskaf al meer as 50 jaar lewensveranderende gratis lektuur aan mense wat smag na die Woord van God

Terug na Indeks